| GEDENKSCHOOL | |
| DER HUGENOTEN | |
|
|
|
|
A living monument for Afrikaans and mother-tongue tuition |
|
|
Skerpskryfskool |
|
| Die skerpskryfskool sub komitte is 'n nuwe inisiatief onder voorsitting van Catherine Snel, kurator van die Afrikaanse Taalmuseum. Dit vind plaas om die liefde van Afrikaans onder leerders van graad 10 tot 12 te bevorder. | |
| Die word aangebied in samewerking met erkende skrywers, lede, en joernaliste van Die Burger. | |